1 Samuel 11:7

1 Samuel 11:7 AFR20

Hy neem toe twee osse, kap hulle op en stuur dit met boodskappers deur die hele gebied van Israel met die woorde: “Die een wat nie agter Saul en Samuel aan uittrek nie – so sal daar met sy osse gemaak word.” Vrees wat van die HERE kom, het die manskappe oorval, en hulle het soos een man uitgetrek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 11:7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid