Almal wat aan 'n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge. Hulle doen dit om 'n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons 'n onverganklike. Ek hardloop dan ook soos een wat nie van sy doel onseker is nie; ek slaan soos 'n bokser wat nie in die lug slaan nie. Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.
Lees 1 KORINTIËRS 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KORINTIËRS 9:25-27
5 dae
Om vir God die eerste plek in ons lewens te gee, is nie ‘n eenmalige gebeurtenis nie…dit is ‘n lewenslange proses vir elke Christen. Of jy nou nuut is in die geloof, en of jy nou alreeds ‘n “veteraan” volgeling van Christus is, jy gaan vind dat hierdie plan maklik is om te verstaan en te implimenteer, en dat dit ‘n hoogs effektiewe strategie is vir ‘n Christelike oorwinningslewe.
6 days
Most of us know marriage won’t always be a honeymoon, but no one plans for a marriage crisis. Sadly, deep wounds, affairs, addiction, and divorce threaten so many marriages. But there’s good news: no matter what crisis you face, there’s still hope in Christ. Want more of that? Start this hope-filled Bible Plan by finds.life.church.
6 Days
There’s someone strong, wild, and full of courage inside ready to get up and fight for what matters. This Life.Church Bible Plan to accompany Pastor Craig Groeschel’s series, Warrior, will call you to find purpose, defy hesitation, heal from wounds, fight addiction, and rise up a champion.
Are you ready? Ready for anything? If you want to be ready for more freedom, more trust, and more independence, you’ve got to practice. Practice what, you ask? Practice living with godly character! This six-day Bible Plan with video clips from The Loop Show will help you practice characteristics like honesty, humility, grit—godly character—so you’ll be ready for anything.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's