1 KORINTIËRS 15:9-10

1 KORINTIËRS 15:9-10 AFR83

Ek is immers die geringste van die apostels en is nie werd om 'n apostel genoem te word nie, omdat ek die kerk van God vervolg het. Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie tevergeefs nie; inteendeel, ek het harder gewerk as hulle almal; eintlik was dit nie ek nie, maar die genade van God wat by my is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 15:9-10