1 KORINTIËRS 13:2

1 KORINTIËRS 13:2 AFR83

Al het ek die gawe van profesie en ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, en al het ek al die geloof om berge te versit, maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks.

Versbeeld vir 1 KORINTIËRS 13:2

1 KORINTIËRS 13:2 - Al het ek die gawe van profesie
en ken ek al die geheimenisse
en besit ek al die kennis,
en al het ek al die geloof om berge te versit,
maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 13:2