1 KORINTIËRS 12:24-26

1 KORINTIËRS 12:24-26 AFR83

terwyl die aantreklike dele dit nie nodig het nie. God het die liggaam so saamgestel dat Hy groter eer gegee het aan die lid wat eer kortkom, sodat daar nie verdeeldheid in die liggaam sou wees nie, maar dat die lede gelyke sorg vir mekaar dra. As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 12:24-26