1 KORINTIËRS 1:22-24

1 KORINTIËRS 1:22-24 AFR83

Die Jode vra wondertekens en die Grieke soek wysheid, maar ons verkondig Christus wat gekruisig is. Vir die Jode is dit 'n aanstoot en vir die ander is dit onsin, maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 1:22-24