Romeine 4:18

Romeine 4:18 DB

Selfs toe alles hopeloos gelyk het, het Abraham geglo dat hy die pa van baie volke sou word. Hy het altyd vasgehou aan die woorde wat God vroeër vir hom gesê het: “Jy sal ’n groot nageslag hê.”

Video vir Romeine 4:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 4:18