Steek u hand uit en help my! Alles is deurmekaar in my kop. Ek weet nie wat om te doen nie. Binne-in my woel dit heeltyd. Mense wat niks van my hou nie, los my nie uit nie. Slegte mense maak die wêreld vir my bitter moeilik. Hulle praat aanmekaar kwaad van my. Hulle behandel my soos ’n vloerlap. Ek kan dit nie meer uithou nie. Alles word net te veel vir my. Ek is bang om dood te gaan. Ek bewe soos ’n riet van vrees. Ek het by myself gedink: As ek maar net kan wegvlug van hierdie probleem af. Ek sou op ’n ander plek gaan bly het. As ek vlerke soos ’n voël gehad het, het ek ver weggevlieg. Ek sal so ver wegvlug dat niemand my kan kry nie.
Lees Psalms 55
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 55:3-8
7 dae
Kyk anders na jou lewe en dink in terme van die liefde en goedheid van God as ’n Vader, Verlosser en Vertrooster. Besef dat daar in Hóm altyd ’n oplossing is vir selfs die suurste suur wat die lewe kan opdis.
15 Days
We want to encourage you into a thoughtful, daily, heart-to-heart relationship with God. Millions of readers around the world have turned to the daily devotional, Our Daily Bread for moments of quiet reflection. In just a few minutes each day, the inspiring, life-changing stories point you toward your heavenly Father and the wisdom and promises of His unchanging Word.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's