Luister tog aandagtig na my en antwoord my. Klaend dwaal ek rond; ek is verward oor die geraas van vyande, oor die getier van goddeloses, want hulle laat onreg op my neerstort, en in toorn is hulle vyandig teenoor my. My hart krimp ineen in my binneste, doodsangs het my oorval. Vrees en bewing oorweldig my, 'n rilling trek deur my liggaam. Ek het gedink, het ek maar vlerke gehad soos 'n duif! Ek sou wegvlieg en 'n tuiste vind; ja, ek sou ver weggaan om te ontvlug; ek sou in die woestyn oornag. •Sela
Lees Psalms 55
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 55:3-8
7 dae
Kyk anders na jou lewe en dink in terme van die liefde en goedheid van God as ’n Vader, Verlosser en Vertrooster. Besef dat daar in Hóm altyd ’n oplossing is vir selfs die suurste suur wat die lewe kan opdis.
15 Days
We want to encourage you into a thoughtful, daily, heart-to-heart relationship with God. Millions of readers around the world have turned to the daily devotional, Our Daily Bread for moments of quiet reflection. In just a few minutes each day, the inspiring, life-changing stories point you toward your heavenly Father and the wisdom and promises of His unchanging Word.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's