Kom, julle, kom maak die Here se Naam saam met my groot. Kom laat ons Hom vereer. In gebed het ek die Here gevra om my te help en Hy het dit gedoen. Hy het my gered van al die dinge wat my lewe bedreig. Mense wat swak is en hulp nodig het, sien dit raak. Hulle gesigte straal van blydskap. As hulle die Here se hand styf vashou, sal Hy hulle nooit teleurstel nie. Kyk maar na my. Ek was swak en hulpeloos. Toe het ek gebid en die Here het my gehelp. Hy het my uit al my krisisse gehelp. Die Here stuur sy engele om mense te beskerm wat Hom dien. Hy verlos hulle wat Hom aanbid. Julle moet self kom ervaar hoe goed die Here is. Jy is baie gelukkig as jy van die Here afhanklik is om jou op te pas. Julle almal wat aan die Here behoort, kom dien Hom. Onthou, die Here voorsien in elke behoefte van mense wat Hom dien. Jy sal niks nodig hê nie. Selfs sterk roofdiere soos leeus met hulle groot krag vang partykeer niks nie. Dan ly hulle honger. Maar as jy van die Here afhanklik is, sal jy niks nodig hê nie. Die Here sal vir jou sorg.
Lees Psalms 34
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 34:4-11
5 Days
Often we feel as if we’re not doing enough. Then we feel guilty because we’re supposed to be having quiet times with God too—but when we try to slow down, our hearts and minds are still busy. The story of Mary and Martha offers us guidance as well as grace in this tension. It’s a story of two sisters. It’s a story for each of us.
At a time when fear is gripping many hearts – even the hearts of those who believe in Jesus – it’s time to take a stand. It’s time to be bold in our faith, to shine the light of Jesus’ love into the hearts of those around us. Join Christianityworks’ Berni Dymet as he opens God’s Word to allow the Holy Spirit to breathe a quiet confidence within you.
5 dae
In ‘n tyd waarin selfs gelowiges in vrees leef, is dit tyd om onbevrees vir ons geloof op te staan en die lig van Jesus se liefde in die harte van mense te laat skyn. Sluit gerus by Berni Dymet van Christianityworks aan, as hy die Bybel oopmaak en die Heilige Gees die geleentheid bied om rustigheid en vrede in jou hart te bring.
What truly matters is loving God and loving others, but how do we do that effectively? The truth is, we can’t love people well in our own power. But when we look to God and lay ourselves down in humility, we can live from God’s authentic and powerful love. Learn more about growing in love in this 5-day Bible Plan from Pastor Amy Groeschel.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's