Maak saam met my die Naam van die HERE groot, ja, laat ons saam sy Naam verheerlik. Ek het die HERE geraadpleeg, en Hy het my geantwoord; van al my verskrikkinge het Hy my gered. Verdruktes kyk op na Hom en hulle straal; hulle gesigte hoef nie rooi van skaamte te wees nie. Hierdie magtelose het geroep en die HERE het gehoor, en uit al sy benoudhede het Hy hom verlos. Die •Engel van die HERE trek 'n laer rondom hulle wat vir die HERE ontsag het en Hy red hulle. Beproef dit en ervaar: Die HERE is goed, gelukkig is die mens wat by Hom skuil. Julle moet ontsag hê vir die HERE, julle wat aan Hom toegewy is; want wie vir Hom ontsag het, ly geen gebrek nie. Jong leeus kry swaar en ly honger, maar wie die HERE soek, ly geen gebrek aan alles wat goed is nie.
Lees Psalms 34
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 34:4-11
5 Days
Often we feel as if we’re not doing enough. Then we feel guilty because we’re supposed to be having quiet times with God too—but when we try to slow down, our hearts and minds are still busy. The story of Mary and Martha offers us guidance as well as grace in this tension. It’s a story of two sisters. It’s a story for each of us.
At a time when fear is gripping many hearts – even the hearts of those who believe in Jesus – it’s time to take a stand. It’s time to be bold in our faith, to shine the light of Jesus’ love into the hearts of those around us. Join Christianityworks’ Berni Dymet as he opens God’s Word to allow the Holy Spirit to breathe a quiet confidence within you.
5 dae
In ‘n tyd waarin selfs gelowiges in vrees leef, is dit tyd om onbevrees vir ons geloof op te staan en die lig van Jesus se liefde in die harte van mense te laat skyn. Sluit gerus by Berni Dymet van Christianityworks aan, as hy die Bybel oopmaak en die Heilige Gees die geleentheid bied om rustigheid en vrede in jou hart te bring.
What truly matters is loving God and loving others, but how do we do that effectively? The truth is, we can’t love people well in our own power. But when we look to God and lay ourselves down in humility, we can live from God’s authentic and powerful love. Learn more about growing in love in this 5-day Bible Plan from Pastor Amy Groeschel.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's