Psalms 34:16-17

Psalms 34:16-17 DB

Die Here sorg vir almal wat doen wat Hy sê. Hy help hulle wat Hom om hulp vra. Maar die Here ignoreer mense wat kwaad doen. Hy gaan hulle laat verdwyn. Niemand sal ooit weer aan hulle dink nie. Die Here help dié wat Hom liefhet.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid