Psalms 24:7-8

Psalms 24:7-8 DB

Poorte, staan gereed en swaai oop, want die magtige Koning wil ingaan. Wees bly daaroor! Wie is hierdie magtige Koning? Dit is die Here. Hy is baie sterk. Niemand kan Hom wen nie. Hy is ’n Held.