Psalms 22:26

Psalms 22:26 DB

Daar waar baie mense bymekaarkom, sal ek ’n loflied oor die Here sing. Almal moet dit hoor. Wat ek aan Hom belowe het, sal ek nakom. Ek sal dit doen voor almal wat Hom dien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 22:26

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid