Psalms 135:15

Psalms 135:15 DB

Mense wat die Here nie dien nie, het hulle eie dooie gode. Dit kan geld of ander dinge wees wat waardevol lyk, alles dinge wat mense maak. Hulle lyk soos die ware Jakob, maar beteken net mooi niks. Dit is goed nagemaak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 135:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid