Psalms 122:6-8

Psalms 122:6-8 DB

Bid vir vrede in Jerusalem: Mag almal wat Jerusalem liefhet, gelukkig daar woon. Mag vrede die stad omvou sodat mense daar veilig mag voel. Ter wille van almal wat ek daar ken, bid ek: “Vrede!”