Spreuke 21:3-4

Spreuke 21:3-4 DB

Om die regte dinge te doen en te sê is vir die Here baie belangriker as ’n groot dankoffer. Dit is verkeerd om baie van jouself te dink en op ander neer te sien. Wie daarmee aanhou, kan later nie meer verander nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 21:3-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid