Numeri 20:2-3

Numeri 20:2-3 DB

Daar was nie genoeg water om te drink vir almal nie, en hulle was weer vir Moses en Aäron kwaad. Hulle het vir Moses gesê: “Ons wens ons het liewer saam met die res van ons mense daar by die tent van die Here doodgegaan!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 20:2-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid