Hulle sal vroue wat nie mans het nie en nie mooi weet hoe dinge werk nie kul sonder om ’n oog te knip. So sal hulle die vroue se huise kry. Ai, dan bid hulle nog sulke lang gebede om mense met hulle vroomheid te beïndruk. God gaan sulke mense dubbel en dwars straf.”
Lees Markus 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: Markus 12:40
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's