“Ek gee aan julle groot gesag: ’n ja van julle hier op aarde is ’n ja in die hemel. En ’n nee van julle is ’n nee in die hemel. Wat Ek bedoel, is dit: as julle iemand wat tot bekering gekom het as ’n broer of ’n suster binne die kerk ontvang, geld dit ook in die hemel. En as julle iemand wat in sonde leef, verbied om langer aan die kerk te behoort geld dit ook in die hemel.
Lees Matteus 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 18:18
5 Days
Does your life feel like it’s out of control? Perhaps you have inexplicable feelings of guilt, fear, resentment, powerlessness, anger, or deep emotional pain connected with people you know. In their book BOUNDARIES , Drs. Henry Cloud and John Townsend help you learn when to say yes and know how to say no in order to take control of your life. This plan will help you get started with boundaries.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's