Toe Jesus met sy werk begin het, was Hy ongeveer 30 jaar oud. Die meeste mense het gedink Hy was Josef se seun. Josef was weer die seun van Eli, en hy die seun van Mattat. Mattat was Levi se seun. Levi was Melgi se seun, en hy die seun van Jannai. Jannai was die seun van Josef
Lees Lukas 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 3:23-24
31 dae
Ooggetuies lig die goeie nuus in wat Lukas vertel van Jesus se verhaal van geboorte tot dood tot opstanding; Lukas vertel ook Sy leringe wat die wêreld verander het. Reis daagliks deur Lukas terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's