Jesus was omtrent 30 jaar oud toe Hy met sy bediening begin het. Hy was bekend as die seun van Josef. Josef was die seun van Eli. Eli die seun van Mattat, Mattat die seun van Levi, Levi die seun van Melgi, Melgi die seun van Jannai, Jannai die seun van Josef
Lees LUKAS 3
Luister na LUKAS 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: LUKAS 3:23-24
31 dae
Ooggetuies lig die goeie nuus in wat Lukas vertel van Jesus se verhaal van geboorte tot dood tot opstanding; Lukas vertel ook Sy leringe wat die wêreld verander het. Reis daagliks deur Lukas terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's