Johannes 9:40

Johannes 9:40 DB

Van die Fariseërs wat daar naby rondgestaan het, het Jesus dit hoor sê. Hulle reageer toe dadelik: “Wat? Wil jy nou vir ons sê dat ons God eintlik nie ken nie?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 9:40

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid