JOHANNES 9:40
JOHANNES 9:40 Bybel vir almal (ABA)
Die Fariseërs wat by Jesus was, het gehoor wat Jesus sê. Toe sê hulle vir Hom: “Ons is nie blind nie.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dié van die Fariseërs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesê: Is ons dan ook blind?
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Party Fariseërs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesê: “Ons is mos nie blind nie!”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van die •Fariseërs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesê: “Ons is tog nie ook blindes nie?”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sommige van die Fariseërs wat by Hom was, het hierdie woorde gehoor en vir Hom gesê: Is ons ook blind?
Deel
Lees JOHANNES 9