Johannes 9:17

Johannes 9:17 DB

Hulle ondervra die man toe weer: “Sê vir ons, wat dink jy van Jesus? Jy behoort mos te weet, want dit is jou oë wat hy gesond gemaak het.” “Hy’s ’n man van God, ’n profeet,” kom die kort, maar kragtige antwoord.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 9:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid