JOHANNES 9:17
JOHANNES 9:17 Bybel vir almal (ABA)
Toe vra die Fariseërs weer vir die man wat blind was: “Wat dink jy van die man wat jou laat sien het?” Die man wat blind was, het gesê: “Ek dink hy is 'n profeet.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Weer sê hulle vir die blinde man: Jy, wat sê jy van Hom, aangesien Hy jou oë geopen het? En hy antwoord: Hy is 'n profeet.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sê toe weer vir die man wat blind was: “Wat sê jý van hom? Hy het mos jou oë genees.” “Hy is 'n profeet,” het hy geantwoord.
Deel
Lees JOHANNES 9