Jeremia 6:16

Jeremia 6:16 DB

Die Here sê: “As julle by ’n plek kom waar julle belangrike besluite moet neem, moenie oorhaastig wees nie. Wag ’n bietjie en kyk eers wat mense vroeër gedoen het. Doen dan wat die beste is. Julle sal dan weet dat julle die regte ding gedoen het. Maar julle het gesê: ‘Dit is nie wat ons wil doen nie!’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 6:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid