Hebreërs 13:16

Hebreërs 13:16 DB

Onthou ook om goed te wees vir ander mense. Gee ook vir hulle van dit wat jy het. God hou daarvan as ons so maak.

Video vir Hebreërs 13:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 13:16