Die Here God het die mens in die tuin gesit sodat hy dit kon bewerk en oppas. Hy het ook vir die mens gesê: “Jy is welkom om van al die bome in die tuin te eet. Daar is egter een boom waarvan jy nooit mag eet nie. Dit is die boom wat kennis gee van goed en kwaad. Die oomblik dat jy daarvan eet, word jou bestemming die dood.” Die Here God het verder gesê: “Dit is nie reg dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan bystaan en hom kan help.” Die Here God het elke soort dier uit die grond gemaak asook al die voëls van die hemel. Hy het hulle na die mens toe gebring sodat hy vir hulle name kon gee. Watter naam hy ook al gegee het, so is daardie dier en voël genoem. Die man het toe name aan al die mak diere, al die voëls en al die wilde diere gegee. Nie een was egter goed genoeg om hom te help nie. Die Here God het die mens toe diep laat slaap. Terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbes gevat en die oop stuk met vleis toegemaak. Uit die rib van die mens het die Here God ’n vrou gevorm. Hy het haar na hom toe gebring. Die mens het oorstelp van vreugde gesê: “Uiteindelik het ek iemand gekry wat net soos ek is en soos ek lyk, iemand met ’n liggaam net soos myne. Ek gaan haar ‘vrou’ noem, want sy is deel van my.” Dit is waarom ’n man tot vandag toe sy ouerhuis verlaat om saam met die vrou van sy liefde te bly. Hulle liefde vir mekaar maak hulle een in liggaam en gees.
Lees Genesis 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 2:15-24
4 Days
Jesus reveals himself in Scripture as creator (at the beginning of time), carpenter (with his birth into the home of Joseph), gardener (at the resurrection), and king (in the new Jerusalem). This plan will lead you to a deeper appreciation for each of these appearances and what they mean for the work you do each day.
Our world is full of men, but God is looking for kingdom men who will rise up and take responsibility for their own actions, their families, their churches and their communities. When we have leadership like that taking hold, God will be magnified through every aspect of our lives.
5 Days
Do you ever find yourself saying “this isn’t turning out the way I thought it would”? Whether it’s a relationship crisis, the loss of a loved one, an unexplained illness, or a hard life situation, Lysa TerKeurst understands and invites you to join this 5-day reading plan. Together, we’ll learn where disappointment comes from and how to discover the strength you need to face heartbreak in a biblical way.
Search for #RelationshipGoals on social media, and you’ll find seemingly perfect images of couples in love. But what if the vision of relationship that our society is selling is a mirage? Pastor Michael Todd has written Relationship Goals: How to Win at Dating, Marriage, and Sex about having relationship goals that come from God and align with who He has made us to be.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's