Esegiël 23:4

Esegiël 23:4 DB

Die ouer sussie se naam was Ohola, en haar sussie was Oholiba. Ek het met albei van hulle getrou. Ek het seuns en dogters by hulle gehad. Ohola is eintlik Samaria, en Oholiba is Jerusalem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 23:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid