Esegiël 23:4

Esegiël 23:4 AFR20

Hulle name was Ohola, die oudste, en Oholiba, haar suster. Hulle het myne geword en het seuns en dogters in die wêreld gebring. Wat hulle name betref: Samaria is Ohola en Jerusalem is Oholiba.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 23:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid