Esegiël 18:21-22

Esegiël 18:21-22 DB

Maar as slegte mense die slegte ophou doen en omdraai en agter My begin aanloop, en hulle doen wat Ek die mens beveel het om te doen, sal hulle lewe. Ek sal hulle nie doodmaak nie. Ek sal vergeet van al die slegte dade wat hulle gedoen het. En hulle sal lewe omdat hulle begin het om goeie dade te doen.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid