Esegiël 18:21-22

Esegiël 18:21-22 AFR20

“ Maar die goddelose, as hy hom bekeer van al sy sonde wat hy gedoen het, en hy kom al my vaste voorskrifte na en doen wat reg en billik is – hy sal beslis leef; hy sal nie sterf nie. Al die oortredings wat hy begaan het – dit sal nie teen hom gehou word nie. Deur die geregtigheid wat hy bewys het, sal hy leef.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid