Eksodus 19:13

Eksodus 19:13 DB

Enigeen wat by die berg kom, of dit nou ’n dier of ’n mens is, kan nie langer bly lewe nie. Die oortreder moenie eens in hegtenis geneem word nie, maar sommer net daar met klippe doodgegooi word of met pyl en boog doodgeskiet word. Eers wanneer daar ’n trompet blaas, mag hulle uit die kamp uit na die berg toe kom.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 19:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid