Eksodus 14:16

Eksodus 14:16 DB

Lig op jou kierie en steek jou hand uit na die see se kant toe. Die water sal voor julle oopmaak sodat die Israeliete op droë grond deur die see kan loop.

Video vir Eksodus 14:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 14:16