YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 14:16

EKSODUS 14:16 Bybel vir almal (ABA)

En jy, tel jou kierie op en hou jou hand oor die see. Dan sal daar 'n pad deur die see wees sodat die Israeliete op die grond deur die see kan gaan.

Deel
Lees EKSODUS 14

EKSODUS 14:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En jy, hef jou staf op en steek jou hand uit oor die see en kloof dit, sodat die kinders van Israel dwarsdeur die see op droë grond kan trek.

Deel
Lees EKSODUS 14

EKSODUS 14:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

En jy, lig jou kierie op en steek jou hand oor die see uit en kloof dit oop sodat die Israeliete op droë grond kan deurgaan.

Deel
Lees EKSODUS 14

EKSODUS 14:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En jy, lig jou staf op, strek jou hand uit oor die see en kloof dit oop, sodat die Israeliete op droë grond in die middel van die see kan ingaan.

Deel
Lees EKSODUS 14

EKSODUS 14:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar jy, hef jou staf op en steek jou hand uit oor die see en kloof dit, en die kinders van Israel sal op droë grond deur die see gaan.

Deel
Lees EKSODUS 14

EKSODUS 14:16 Die Boodskap (DB)

Lig op jou kierie en steek jou hand uit na die see se kant toe. Die water sal voor julle oopmaak sodat die Israeliete op droë grond deur die see kan loop.

Deel
Lees EKSODUS 14

EKSODUS 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vat jou herderstok in jou hand en hou dit uit oor die water. Daar sal ’n pad deur die water kom waarlangs die Israeliete op droë grond kan trek.

Deel
Lees EKSODUS 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's