Deuteronomium 9:1

Deuteronomium 9:1 DB

Moses het ook vir die Israeliete gesê: “Israel, jy moet nou baie mooi luister. Jy staan op die punt om deur die Jordaan te trek en ’n nuwe land binne te gaan. Daar woon volke wat groter en sterker is as jy. Hulle stede is groot en met hoë mure omring.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 9:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid