Deuteronomium 2:32-35

Deuteronomium 2:32-35 DB

“Sihon en sy weermag het na Jahas toe getrek om teen ons te veg. Die Here het ons egter gehelp en ons het Sihon, sy weermag en sy seuns geheel en al vernietig. Ons het al Sihon se stede ingeneem en al die inwoners doodgemaak. Niemand het oorgebly nie. Ons het die vee vir ons gevat en die stede verwoes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 2:32-35

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid