DEUTERONOMIUM 2:32-35

DEUTERONOMIUM 2:32-35 NLV

Koning Sihon het oorlog teen ons verklaar en sy leër by Jahas teen ons gemobiliseer. Die HERE ons God het hom egter in ons mag oorgegee en ons het hom, sy seuns en sy volk verpletter. Ons het al sy stede verower en elkeen, mans, vroue en kinders, heeltemal verdelg. Niemand is gespaar nie. Ons het al die diere en enigiets van waarde in die stede wat ons verower het, as buit vir ons geneem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 2:32-35

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid