Kolossense 1:3-4

Kolossense 1:3-4 DB

Wanneer ek bid, kan ek God nie genoeg dankie sê vir wat Hy vir julle doen nie. Ek praat nie sommer van enige god nie. Ek praat van God, die Vader van Jesus Christus, ons Here. Ek het gehoor dat julle in Christus Jesus glo en daarom baie omgee vir al God se kinders.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Kolossense 1:3-4