Handelinge 19:3

Handelinge 19:3 DB

“Wie is dit? Ons het nog nooit eens van Hom gehoor nie,” vra hulle verbaas. “Hoe is julle dan gedoop? In wie se naam het dit gebeur?” vra Paulus verbaas. “Met die doop van Johannes die Doper,” antwoord hulle.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid