HANDELINGE 19:3
HANDELINGE 19:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy vra hulle: Met watter doop is julle dan gedoop? En hulle antwoord: Met die doop van Johannes.
HANDELINGE 19:3 Bybel vir almal (ABA)
Paulus vra toe vir hulle: “Met watter doop is julle gedoop?” Hulle het vir Paulus gesê: “Ons is gedoop met die doop van Johannes die Doper.”
HANDELINGE 19:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Watter soort doop het julle dan ontvang?” vra hy toe. “Die doop van Johannes,” antwoord hulle.
HANDELINGE 19:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe vra hy: “Met watter doop is julle dan gedoop?” “Met die doop van Johannes ”, het hulle geantwoord.
HANDELINGE 19:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sê vir hulle: Waartoe is julle dan gedoop? En hulle sê: By die doop van Johannes.