1 Samuel 20:1

1 Samuel 20:1 DB

Dawid het gemaak dat hy wegkom van die profete se huis in Rama. Hy het by Jonatan gekom en vir hom gesê: “Wat het ek verkeerd gedoen? Watter sonde het ek gedoen? Wat het ek aan jou pa gedoen dat hy my wil doodmaak?”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid