1 Samuel 20:1
1 Samuel 20:1 AFR20
Dawid het uit Najot in Rama gevlug. Hy het by Jonatan gekom en hom reguit gevra: “Wat het ek gedoen? Wat is my skuld, wat is my sonde voor jou pa, dat hy my lewe soek?”