ROMEINE 15:6-8

ROMEINE 15:6-8 AFR53

sodat julle die God en Vader van onse Here Jesus Christus eendragtiglik uit een mond kan verheerlik. Neem daarom mekaar aan, soos Christus ons ook aangeneem het, tot heerlikheid van God. En ek sê dat Jesus Christus 'n dienaar geword het van die besnydenis ter wille van die waaragtigheid van God, om die beloftes aan die vaders te bevestig

Video vir ROMEINE 15:6-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 15:6-8