ROMEINE 14:11-12

ROMEINE 14:11-12 AFR53

Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely. So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee.

Video vir ROMEINE 14:11-12