ROMEINE 10:8-9

ROMEINE 10:8-9 AFR53

Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart. Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig: As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word

Video vir ROMEINE 10:8-9

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 10:8-9