PSALMS 33:18-20

PSALMS 33:18-20 AFR53

Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag; om hulle siel te red van die dood en hulle in die lewe te hou in hongersnood. Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild

Versbeelde vir PSALMS 33:18-20

PSALMS 33:18-20 - Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag;
om hulle siel te red van die dood en hulle in die lewe te hou in hongersnood.
Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skildPSALMS 33:18-20 - Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag;
om hulle siel te red van die dood en hulle in die lewe te hou in hongersnood.
Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild