PSALMS 18:3-4

PSALMS 18:3-4 AFR53

Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting. Ek roep die HERE aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 18:3-4