PSALMS 130:1-2

PSALMS 130:1-2 AFR53

'N BEDEVAARTSLIED. Uit die dieptes roep ek U aan, o HERE! Here, hoor na my stem; laat u ore luister na die stem van my smekinge.

Video vir PSALMS 130:1-2

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 130:1-2